NLV Proteas Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel Geskenk boks

  • NLV Proteas Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel

  • 6x magnetic bookmarks

New stock will be available next week

My kreatiewe Joernaal-Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur. Elke bladsy het breë kantlyne met óf ’n woordkuns-teksvers, óf lyntjies waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.

Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die waarhede daarin terwyl jy die woordkuns-verse inkleur.

Original price was: R790,00.Current price is: R699,00.

In stock

(2 customer reviews)

2 reviews for NLV Proteas Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel Geskenk boks

  1. Natasha Storey (verified owner)

    Die is ‘n besonderse mooi Journaal Bybel. Ek het vir my ma gekoop as ‘n geskenk en sy is baie gelukkig met dit.

    Image #1 from Natasha Storey
  2. Candice C. (verified owner)

    Love love it

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

What Our Clients Say
258 reviews