Welcome to MySus Jewellery — where beauty meets meaning. 

2026 Nina Smit Dagboek – Dagbeplanner Blomme – Hardeband

  • Jaarbeplanners en kalenders vir 2026 en 2027

• Maandkalenders met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf

Nina Smit se dagbeplanner is jaar na jaar ’n immergewilde gunsteling by vroue van alle ouderdomme en uit alle agtergronde. Nina se inspirerende maandstukkies vol wysheid, daaglikse aanhalings, klassieke ontwerp en gebruikersvriendelike uitleg is ’n wenkombinasie en maak hierdie boek ’n moet-hê-item vir alle vroue wat Nina se boeke geniet.

 

Kenmerke sluit in:

• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings deur Nina Smit

• Openbare vakansiedae en skoolkwartale

• Jaarbeplanners en kalenders vir 2026 en 2027

• Maandkalenders met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf

• ’n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en notas

• Bladsye vir persoonlike notas en adresse

• 188 x 124 mm, hardeband met ’n lint om jou plek aan te dui

R290,00

In stock

Add to Wishlist

Product Reviews

What Our Clients Say
10 reviews