Welcome to MySus Jewellery — where beauty meets meaning. 

NLV Proteas Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel Geskenk boks

  • NLV Proteas Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel

  • 6x magnetic bookmarks
  • 1x magnet
  • Genade in Oorvloed Afrikaans Canvas Tote Bag, Size: 380 x 375 x 3 mm

My kreatiewe Joernaal-Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur. Elke bladsy het breë kantlyne met óf ’n woordkuns-teksvers, óf lyntjies waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.

Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die waarhede daarin terwyl jy die woordkuns-verse inkleur.

R790,00

In stock

Add to Wishlist

Product Reviews

What Our Clients Say
10 reviews