Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
R199,00
’n Inspirerende blik op haar lewe (Maandag)
Meer inligting oor haar leefwêreld (Dinsdag)
’n Kort Bybelstudie oor haar lewe en hoe jy dit in jou lewe kan toepas (Woensdag)
Bybelse beloftes (Donderdag)
’n Gebed (Vrydag)
Vroue van die Bybel bevat ook:
’n Tematiese indeks
’n Lys en tydlyn van die vroue van die Bybel
’n Lys van die vroue in Jesus se stamboom
’n Lys van die vroue in Jesus se lewe en bediening
Vroue van die Bybel is perfek vir individuele of groepstudie. Dit bied nuwe perspektiewe wat jou verhouding met God sal versterk en vir jou ’n dieper waardering sal gee vir die vroue wat voor jou geleef het.
In stock
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.




Reviews
There are no reviews yet